Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het Jehovah gesê: “Die klagte teen Sodom en Gomorʹra is baie groot,+ en hulle sonde is baie ernstig.+

  • Genesis 19:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En hulle het vir Lot bly skree: “Waar is die manne wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe sodat ons met hulle seks kan hê.”+

  • 2 Petrus 2:6-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy het die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel+ deur hulle tot as te verbrand, en daardeur het hy vir goddelose mense ’n voorbeeld gegee van wat sou kom.+ 7 Maar hy het die regverdige Lot verlos,+ wat baie ontsteld was oor die skaamtelose gedrag* van die wettelose mense, 8 want daardie regverdige man se regverdige siel* is dag ná dag gepynig deur die wettelose dinge wat hy gesien en gehoor het terwyl hy tussen hulle gewoon het.

  • Judas 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Net so het Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle hulle aan growwe seksuele onsedelikheid* oorgegee en onnatuurlike vleeslike begeertes nagejaag.+ Hulle ondergaan die regterlike straf van die ewige vuur en is dus ’n waarskuwende voorbeeld vir ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel