5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+
7 En die Israeliete het kinders gehad en baie vermeerder, en hulle het baie geword en buitengewoon vinnig magtiger geword, en die land het vol van hulle geword.+
12 Daarom is daar uit een man wat so goed as dood was,+ kinders gebore+ wat so baie soos die sterre van die hemel en so ontelbaar soos die sand op die strand is.+