Psalm 147:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Aan die diere gee hy voedsel,+aan die jong kraaie wat daarvoor bly roep.+ Matteus 6:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Hou die voëls van die hemel goed dop.+ Hulle saai nie saad nie en hulle oes nie en hulle maak nie in voorraadskure bymekaar nie, maar tog sorg julle hemelse Vader dat hulle kos het. Is julle nie meer werd as hulle nie?
26 Hou die voëls van die hemel goed dop.+ Hulle saai nie saad nie en hulle oes nie en hulle maak nie in voorraadskure bymekaar nie, maar tog sorg julle hemelse Vader dat hulle kos het. Is julle nie meer werd as hulle nie?