Psalm 83:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is,+u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.+ Hebreërs 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+ Hebreërs 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 want hy is deur God aangestel om ’n hoëpriester soos Melgiseʹdek te wees.+
5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+