14Dit is wat die Israeliete as ’n erfdeel in die land Kanaän geneem het, wat die priester Eleaʹsar en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel as ’n erfdeel aan hulle gegee het.+
7 ‘En ek sal die nasie oordeel wat hulle slawe gemaak het,’+ het God gesê, ‘en daarna sal hulle daardie land verlaat en op hierdie plek heilige diens vir my doen.’+