26 Hy het afskuwelik opgetree deur die walglike afgode* te aanbid, net soos al die Amoriete gedoen het wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.’”+
11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.*