Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 25:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Isʹmael het 137 jaar oud geword. Toe het hy sy laaste asem uitgeblaas en gesterf, en hy is tot sy volk versamel.* 18 En die gebied waar sy nakomelinge gaan woon het, het gestrek van Haʹwila+ af, naby Sur,+ wat naby Egipte is, tot by Assiʹrië. Hy het naby al sy broers gaan woon.*+

  • Eksodus 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Later het Moses Israel weg van die Rooisee gelei, en hulle het na die wildernis van Sur gegaan en drie dae lank in die wildernis geloop, maar hulle het geen water gevind nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel