-
Genesis 25:13-16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Dít is die name van Isʹmael se seuns, sy nakomelinge: Neʹbajot,+ die eersgeborene van Isʹmael, dan Kedar,+ Adʹbeël, Mibsam,+ 14 Misma, Duma, Massa, 15 Hadad, Tema, Jetur, Nafis en Kedma. 16 Dit is die seuns van Isʹmael en die 12 hoofmanne van hulle familiegroepe, en dit is hulle name volgens hulle woonplekke en volgens hulle kampe.*+
-