Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Alles op die droë grond wat die asem* van die lewe het, het gesterf.+

  • Jesaja 42:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dít is wat die ware God, Jehovah, sê,

      die Skepper van die hemele en die Een wat dit uitgespan het,+

      die Een wat die aarde en die opbrengs daarvan uitgesprei het,+

      die Een wat asem aan die mense daarop gee,+

      en gees aan dié wat daarop loop:+

  • Handelinge 17:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 en hy word ook nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan alle mense lewe en asem+ en alles gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel