7 Maar hy het die regverdige Lot verlos,+ wat baie ontsteld was oor die skaamtelose gedrag van die wettelose mense, 8 want daardie regverdige man se regverdige siel is dag ná dag gepynig deur die wettelose dinge wat hy gesien en gehoor het terwyl hy tussen hulle gewoon het.