Psalm 105:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+15 en gesê: “Moenie aan my gesalfdes raak nie,en moet niks slegs aan my profete doen nie.”+
14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+15 en gesê: “Moenie aan my gesalfdes raak nie,en moet niks slegs aan my profete doen nie.”+