Psalm 90:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Voordat die berge gebore isen u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+ Jesaja 40:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+ 1 Timoteus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Aan die Koning van die ewigheid,+ wat onsterflik*+ en onsigbaar+ is, die enigste God,+ behoort eer en heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.
2 Voordat die berge gebore isen u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+
28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+
17 Aan die Koning van die ewigheid,+ wat onsterflik*+ en onsigbaar+ is, die enigste God,+ behoort eer en heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.