18 Want julle weet dat julle nie met dinge wat kan vergaan, met silwer of goud, bevry is+ van julle nuttelose lewenswyse wat julle voorvaders aan julle oorgedra het nie. 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+