Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 11:17-19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Deur geloof het Abraham, toe hy getoets is,+ Isak so goed as geoffer. Hierdie man, wat die beloftes met blydskap ontvang het, het sy enigste* seun probeer offer,+ 18 al is daar vir hom gesê: “Wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.”+ 19 Maar hy het geredeneer dat God hom selfs uit die dood kon opwek, en hy het hom toe ook in ’n figuurlike sin*+ daaruit terugontvang.

  • Jakobus 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Is Abraham, ons vader, nie regverdig verklaar as gevolg van werke nadat hy Isak, sy seun, op die altaar geoffer het nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel