Genesis 24:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe het hy gesê: “Ek is Abraham se kneg.+ 35 Jehovah het my meester baie geseën, en hy het hom baie ryk gemaak deur vir hom skape en beeste, silwer en goud, diensknegte en diensmeisies en kamele en donkies te gee.+
34 Toe het hy gesê: “Ek is Abraham se kneg.+ 35 Jehovah het my meester baie geseën, en hy het hom baie ryk gemaak deur vir hom skape en beeste, silwer en goud, diensknegte en diensmeisies en kamele en donkies te gee.+