Genesis 17:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het God gesê: “Sara, jou vrou, sal beslis vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Isak*+ noem. Dit is met hom wat ek my verbond sal bevestig as ’n ewige verbond vir sy nageslag.*+ Psalm 105:9-11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 die verbond wat hy met Abraham gemaak het,+en die eed wat hy aan Isak gesweer het.+ 10 Hy het dit as ’n bevel vir Jakob vasgestel,en as ’n permanente verbond vir Israel,11 toe hy gesê het: “Ek sal vir jou die land Kanaän gee+as jou erfdeel.”+
19 Toe het God gesê: “Sara, jou vrou, sal beslis vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Isak*+ noem. Dit is met hom wat ek my verbond sal bevestig as ’n ewige verbond vir sy nageslag.*+
9 die verbond wat hy met Abraham gemaak het,+en die eed wat hy aan Isak gesweer het.+ 10 Hy het dit as ’n bevel vir Jakob vasgestel,en as ’n permanente verbond vir Israel,11 toe hy gesê het: “Ek sal vir jou die land Kanaän gee+as jou erfdeel.”+