-
Esegiël 25:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Edom het wraak geneem teen die huis van Juda, en deur dit te doen, het hulle ’n groot skuld op hulle gelaai.+ 13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek sal ook my hand teen Edom uitsteek en mens en dier daar uitroei, en ek sal dit ’n verlate plek maak.+ Van Teman af tot by Dedan sal hulle met die swaard doodgemaak word.+
-