Genesis 26:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe Esau 40 jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, as vrou geneem, en ook Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet.+ 35 Hulle het Isak en Rebekka bitter ongelukkig gemaak.+ Genesis 28:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Esau het toe besef dat Isak, sy pa, nie van die dogters van Kanaän hou nie.+
34 Toe Esau 40 jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, as vrou geneem, en ook Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet.+ 35 Hulle het Isak en Rebekka bitter ongelukkig gemaak.+