Genesis 33:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar hy het vir hom gesê: “My heer, u weet goed dat die kinders nog jonk is+ en dat daar skape en beeste onder my sorg is met kleintjies wat nog aan hulle drink. As hulle net vir een dag te vinnig aangedryf word, sal die hele kudde doodgaan.
13 Maar hy het vir hom gesê: “My heer, u weet goed dat die kinders nog jonk is+ en dat daar skape en beeste onder my sorg is met kleintjies wat nog aan hulle drink. As hulle net vir een dag te vinnig aangedryf word, sal die hele kudde doodgaan.