Genesis 30:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 En Jakob het baie ryk geword, en hy het baie kleinvee verkry, asook diensknegte en diensmeisies en kamele en donkies.+ Genesis 33:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Aanvaar asseblief hierdie seën, hierdie geskenk wat na u toe gebring is,+ want God was baie goed vir my, en ek het alles wat ek nodig het.”+ En hy het so by hom aangedring dat hy dit uiteindelik geneem het.
43 En Jakob het baie ryk geword, en hy het baie kleinvee verkry, asook diensknegte en diensmeisies en kamele en donkies.+
11 Aanvaar asseblief hierdie seën, hierdie geskenk wat na u toe gebring is,+ want God was baie goed vir my, en ek het alles wat ek nodig het.”+ En hy het so by hom aangedring dat hy dit uiteindelik geneem het.