Rigters 13:17, 18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het Manoʹag vir Jehovah se engel gevra: “Wat is u naam?+ Dan kan ons u eer wanneer u woorde waar word.” 18 Maar Jehovah se engel het vir hom gesê: “Moenie vra wat my naam is nie, want dit is ’n wonderlike naam.”
17 Toe het Manoʹag vir Jehovah se engel gevra: “Wat is u naam?+ Dan kan ons u eer wanneer u woorde waar word.” 18 Maar Jehovah se engel het vir hom gesê: “Moenie vra wat my naam is nie, want dit is ’n wonderlike naam.”