Genesis 28:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Daarom het hy die plek Bet-El* genoem, maar voorheen was die stad se naam Lus.+ Genesis 31:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek is die ware God van Bet-El,+ waar jy ’n pilaar gesalf het en waar jy ’n gelofte aan my gemaak het.+ Staan nou op, gaan uit hierdie land uit en keer terug na jou geboorteland.’”+
13 Ek is die ware God van Bet-El,+ waar jy ’n pilaar gesalf het en waar jy ’n gelofte aan my gemaak het.+ Staan nou op, gaan uit hierdie land uit en keer terug na jou geboorteland.’”+