Genesis 31:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Terwyl Laban sy skape gaan skeer het, het Ragel die terafim-beeldjies*+ gesteel wat aan haar pa behoort het.+ Deuteronomium 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jy mag geen ander gode buiten my* hê nie.+ Josua 23:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moet nooit meng met hierdie nasies+ wat nog oorbly nie. Julle mag nie eers die name van hulle gode noem+ of by hulle sweer nie, en julle mag hulle nie dien of voor hulle neerbuig nie.+ 1 Korintiërs 10:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom, my geliefdes, vlug vir afgodediens.+
19 Terwyl Laban sy skape gaan skeer het, het Ragel die terafim-beeldjies*+ gesteel wat aan haar pa behoort het.+
7 Moet nooit meng met hierdie nasies+ wat nog oorbly nie. Julle mag nie eers die name van hulle gode noem+ of by hulle sweer nie, en julle mag hulle nie dien of voor hulle neerbuig nie.+