Genesis 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En ek sal rekenskap eis vir julle lewensbloed. Ek sal rekenskap eis van elke dier, en ek sal dit eis van elke mens vir die lewe van sy broer.+ Eksodus 20:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Jy mag nie moord pleeg nie.+
5 En ek sal rekenskap eis vir julle lewensbloed. Ek sal rekenskap eis van elke dier, en ek sal dit eis van elke mens vir die lewe van sy broer.+