38 Maar hy het gesê: “My seun sal nie saam met julle gaan nie, want sy broer is dood en hy alleen het oorgebly.+ As hy iets oorkom op die pad, dan sal julle beslis my grys hare met droefheid na die Graf*+ laat afgaan.”+
10 Doen alles wat jou hand vind om te doen met al jou mag, want daar is geen werk of beplanning of kennis of wysheid in die Graf,*+ waarheen jy gaan nie.
13 En die see het die dooies gegee wat daarin was, en die dood en die Graf* het die dooies gegee wat in hulle was, en elkeen van die dooies is volgens hulle dade geoordeel.+