1 Kronieke 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die seuns van Juda was Er, Onan en Sela. Hy het hierdie drie seuns by Sua se dogter, die Kanaänitiese vrou, gehad.+ Maar Er, die eersgeborene van Juda, was sleg in die oë van Jehovah, en daarom het Hy hom doodgemaak.+
3 Die seuns van Juda was Er, Onan en Sela. Hy het hierdie drie seuns by Sua se dogter, die Kanaänitiese vrou, gehad.+ Maar Er, die eersgeborene van Juda, was sleg in die oë van Jehovah, en daarom het Hy hom doodgemaak.+