Josua 15:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n draai na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop, en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop. Josua 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die westelike grens was by die Grootsee*+ en sy kus. Dit was die grense van die families van die stam van Juda. Rigters 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Simson na Timna gegaan, en daar het hy ’n Filistynse vrou* gesien.
10 Die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n draai na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop, en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.
12 Die westelike grens was by die Grootsee*+ en sy kus. Dit was die grense van die families van die stam van Juda.