Genesis 46:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die seuns van Juda+ was Er, Onan, Sela,+ Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+ Rut 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Mag jou huis word soos die huis van Peres,+ die seun van Tamar en Juda, deur die nageslag wat Jehovah jou deur hierdie jong vrou sal gee.”+ 1 Kronieke 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Juda het Peres+ en Serag by sy skoondogter Tamar+ gehad. Juda het altesaam vyf seuns gehad. Lukas 3:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jesus+ was omtrent 30 jaar oud+ toe hy met sy werk begin het. Die mense het hom geken as die seunvan Josef,+die seun van Heli, Lukas 3:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 die seun van Amminaʹdab,die seun van Arni,die seun van Hesron,die seun van Peres,+die seun van Juda,+ Afrikaanse publikasies (1975-2024) Meld af Meld aan Afrikaans Deel Voorkeure Copyright © 2024 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Privaatheidsinstellings JW.ORG Meld aan Deel Stuur per e-pos
12 Die seuns van Juda+ was Er, Onan, Sela,+ Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+
12 Mag jou huis word soos die huis van Peres,+ die seun van Tamar en Juda, deur die nageslag wat Jehovah jou deur hierdie jong vrou sal gee.”+
23 Jesus+ was omtrent 30 jaar oud+ toe hy met sy werk begin het. Die mense het hom geken as die seunvan Josef,+die seun van Heli, Lukas 3:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 die seun van Amminaʹdab,die seun van Arni,die seun van Hesron,die seun van Peres,+die seun van Juda,+
33 die seun van Amminaʹdab,die seun van Arni,die seun van Hesron,die seun van Peres,+die seun van Juda,+