-
Eksodus 26:31, 32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 “Jy moet ’n gordyn*+ maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Gerubs moet daarop geborduur word. 32 Jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek is. Hulle hakies moet van goud wees. Die pilare moet op vier silwervoetstukke geplaas word.
-