-
Eksodus 26:36, 37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
36 Jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm* maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad wat saamgeweef is.+ 37 Jy moet vyf pilare van akasiahout vir die skerm* maak en hulle met goud oortrek. Hulle hakies moet van goud wees, en jy moet vyf kopervoetstukke vir hulle giet.
-