15 Want ek kon my hand nou al uitgesteek het om jou en jou volk met ’n verwoestende plaag te tref, en jy sou van die aarde af uitgewis gewees het. 16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+