Eksodus 37:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het toe die tafel van akasiahout gemaak.+ Dit was twee el lank, een el breed en een en ’n half el hoog.+ Hebreërs 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak, waarin die lampstaander+ en die tafel en die uitstalling van die offerbrode* was,+ en dit is die Heilige+ genoem.
10 Hy het toe die tafel van akasiahout gemaak.+ Dit was twee el lank, een el breed en een en ’n half el hoog.+
2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak, waarin die lampstaander+ en die tafel en die uitstalling van die offerbrode* was,+ en dit is die Heilige+ genoem.