13 Dink aan u knegte Abraham, Isak en Israel, vir wie u by uself gesweer het en gesê het: ‘Ek sal julle nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel,+ en ek sal hierdie hele land wat ek vir julle nageslag uitgekies het, aan hulle gee, sodat hulle dit as ’n permanente besitting kan neem.’”+