Eksodus 4:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moses het toe vir Jehovah gesê: “Verskoon my, Jehovah, maar ek was nog nooit ’n goeie spreker nie, nie in die verlede nie en ook nie nou, nadat u met u kneg gepraat het nie. Want ek kan nie vlot praat nie, en my tong sukkel om te praat.”*+ Eksodus 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar Moses het vir Jehovah gesê: “Nie eers die Israeliete het na my geluister nie.+ Hoe sal Farao ooit na my luister? Ek sukkel om te praat.”*+
10 Moses het toe vir Jehovah gesê: “Verskoon my, Jehovah, maar ek was nog nooit ’n goeie spreker nie, nie in die verlede nie en ook nie nou, nadat u met u kneg gepraat het nie. Want ek kan nie vlot praat nie, en my tong sukkel om te praat.”*+
12 Maar Moses het vir Jehovah gesê: “Nie eers die Israeliete het na my geluister nie.+ Hoe sal Farao ooit na my luister? Ek sukkel om te praat.”*+