Handelinge 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 In dié tyd is Moses gebore, en hy was besonder mooi.* Hy is drie maande in sy pa se huis versorg.*+ Hebreërs 11:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Deur geloof is Moses ná sy geboorte drie maande lank deur sy ouers weggesteek+ omdat hulle gesien het dat die jong kind mooi is+ en hulle nie vir die koning se bevel bang was nie.+
20 In dié tyd is Moses gebore, en hy was besonder mooi.* Hy is drie maande in sy pa se huis versorg.*+
23 Deur geloof is Moses ná sy geboorte drie maande lank deur sy ouers weggesteek+ omdat hulle gesien het dat die jong kind mooi is+ en hulle nie vir die koning se bevel bang was nie.+