Handelinge 7:18, 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 totdat ’n ander koning oor Egipte begin regeer het, ’n koning wat niks van Josef geweet het nie.+ 19 Hy het ’n slinkse plan teen ons ras uitgevoer en die pa’s verkeerdelik gedwing om hulle babas weg te gooi sodat hulle nie sou bly lewe nie.+
18 totdat ’n ander koning oor Egipte begin regeer het, ’n koning wat niks van Josef geweet het nie.+ 19 Hy het ’n slinkse plan teen ons ras uitgevoer en die pa’s verkeerdelik gedwing om hulle babas weg te gooi sodat hulle nie sou bly lewe nie.+