21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Nadat jy na Egipte teruggekeer het, moet jy sorg dat jy al die wonderwerke voor Farao doen wat ek jou die krag gegee het om te doen.+ Maar ek sal toelaat dat hy hardkoppig word,+ en hy sal die volk nie wegstuur nie.+