-
Eksodus 8:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe het Moses vir Farao gesê: “Sê u vir my wanneer ek moet smeek dat die paddas van u, u knegte, u volk en u huise verwyder moet word. Net in die Nylrivier sal daar paddas oorbly.” 10 En Farao het gesê: “Môre.” Toe het Moses gesê: “Dit sal gebeur soos u gesê het, sodat u kan weet dat daar niemand soos Jehovah ons God is nie.+
-