Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar ek sal toelaat dat die Egiptenare hardkoppig word,* en hulle sal die Israeliete agternasit. So sal ek myself verheerlik deur middel van Farao en sy hele leërmag, sy strydwaens en sy perderuiters.+

  • Josua 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Sy het vir hulle gesê: “Ek weet dat Jehovah die land aan julle sal gee+ en dat die vrees vir julle ons oorweldig het.+ Al die inwoners van die land het moed verloor as gevolg van julle,+ 10 want ons het gehoor hoe Jehovah die water van die Rooisee voor julle laat opdroog het toe julle Egipte verlaat het+ en wat julle gedoen het aan Sihon+ en Og,+ die twee konings van die Amoriete, wat julle aan die ander kant* van die Jordaanrivier vernietig het.

  • 1 Kronieke 16:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maak sy heerlikheid onder die nasies bekend,

      sy wonderlike werke onder al die volke.

  • Spreuke 16:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Jehovah laat alles tot sy voorneme bydra,

      selfs die goddeloses op die dag van rampspoed.+

  • Jesaja 63:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 die Een wat Moses* met Sy groot mag* gelei het,+

      die Een wat die waters voor hulle verdeel het+

      om vir hom ’n ewige naam te maak,+

  • Romeine 9:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Om dié rede het ek jou toegelaat om te bly lewe: sodat ek my krag deur jou kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel