Eksodus 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Elke vrou moet haar buurvrou en die vrou wat in haar huis woon vir silwervoorwerpe en goue voorwerpe sowel as klere vra, en julle moet julle seuns en julle dogters dit laat dra. So sal julle die Egiptenare stroop.”+
22 Elke vrou moet haar buurvrou en die vrou wat in haar huis woon vir silwervoorwerpe en goue voorwerpe sowel as klere vra, en julle moet julle seuns en julle dogters dit laat dra. So sal julle die Egiptenare stroop.”+