Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Daarom sê ek vir julle: Ek sal julle verlos van die lyding+ wat die Egiptenare oor julle bring en julle lei na die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete,+ die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ na ’n land wat oorloop van melk en heuning.”’+

  • Deuteronomium 8:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want Jehovah julle God bring julle in ’n goeie land,+ ’n land van waterstrome en fonteine* wat in die valleivlaktes en in die bergstreke vloei, 8 ’n land van koring en gars, van wingerdstokke, vyebome en granate,+ ’n land van olyfolie en heuning,+ 9 ’n land waar kos nie skaars sal wees nie en waar julle niks sal kortkom nie, ’n land waar die klippe yster bevat en waar julle koper uit die berge sal myn.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel