Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Uiteindelik het Josef vir sy broers gesê: “Ek gaan sterf, maar God sal vir seker aan julle dink,+ en hy sal julle beslis uit hierdie land uitbring na die land wat hy aan Abraham, aan Isak en aan Jakob met ’n eed belowe het.”+ 25 Josef het die seuns van Israel dus laat sweer en gesê: “God sal vir seker aan julle dink. Julle moet my liggaam* hiervandaan wegneem.”+

  • Josua 24:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Josef se beendere,+ wat deur die Israeliete uit Egipte gebring is, is in Sigem begrawe op die stuk grond wat Jakob vir 100 geldstukke by die seuns van Hemor,+ Sigem se pa, gekoop het,+ en die kinders van Josef het dit as erfdeel ontvang.+

  • Hebreërs 11:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Deur geloof het Josef na aan die einde van sy lewe gepraat van die uittog van die Israeliete, en hy het instruksies* in verband met sy liggaam* gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel