Psalm 105:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Hy het ’n wolk uitgesprei om hulle af te skerm,+en vuur om lig te gee in die nag.+ 1 Korintiërs 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek wil hê dat julle moet weet, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+
10 Ek wil hê dat julle moet weet, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+