Numeri 33:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het op die 15de dag van die eerste maand+ van Ramses af weggetrek.+ Op die dag net ná die Pasga+ het die Israeliete vol vertroue* voor die oë van al die Egiptenare uitgegaan.
3 Hulle het op die 15de dag van die eerste maand+ van Ramses af weggetrek.+ Op die dag net ná die Pasga+ het die Israeliete vol vertroue* voor die oë van al die Egiptenare uitgegaan.