2 Kronieke 20:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Julle sal nie in hierdie oorlog hoef te veg nie. Neem julle posisies in, staan stil+ en sien hoe Jehovah julle red.*+ O Juda en Jerusalem, moenie bang wees of vrees nie.+ Gaan môre teen hulle uit, en Jehovah sal met julle wees.’”+
17 Julle sal nie in hierdie oorlog hoef te veg nie. Neem julle posisies in, staan stil+ en sien hoe Jehovah julle red.*+ O Juda en Jerusalem, moenie bang wees of vrees nie.+ Gaan môre teen hulle uit, en Jehovah sal met julle wees.’”+