Eksodus 14:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 So het Jehovah Israel op daardie dag uit die hand van die Egiptenare gered,+ en Israel het die Egiptenare dood op die strand gesien. Eksodus 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die onstuimige waters het hulle bedek. Soos ’n klip het hulle in die dieptes weggesink.+ Psalm 136:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het Farao en sy leërmag in die Rooisee afgeskud,+want sy lojale liefde duur vir ewig.
30 So het Jehovah Israel op daardie dag uit die hand van die Egiptenare gered,+ en Israel het die Egiptenare dood op die strand gesien.