Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Sy het vir hulle gesê: “Ek weet dat Jehovah die land aan julle sal gee+ en dat die vrees vir julle ons oorweldig het.+ Al die inwoners van die land het moed verloor as gevolg van julle,+ 10 want ons het gehoor hoe Jehovah die water van die Rooisee voor julle laat opdroog het toe julle Egipte verlaat het+ en wat julle gedoen het aan Sihon+ en Og,+ die twee konings van die Amoriete, wat julle aan die ander kant* van die Jordaanrivier vernietig het.

  • Psalm 66:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy het die see in droë land verander.+

      Hulle het te voet deur die rivier gegaan.+

      Daar was ons bly as gevolg van hom.+

  • Psalm 106:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hy het die Rooisee bestraf, en dit het opgedroog.

      Hy het hulle deur die dieptes daarvan gelei, asof deur ’n woestyn.*+

  • Psalm 114:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Die see het dit gesien en gevlug.+

      Die Jordaanrivier het teruggedraai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel