Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het u tekens en wonderwerke teen Farao en al sy knegte en die hele volk van sy land gedoen,+ want u het geweet dat hulle u volk onderdruk* het.+ U het vir u ’n naam gemaak wat tot vandag toe onthou word.+ 11 U het die see voor hulle verdeel, sodat hulle op droë grond deur die see gegaan het,+ en u het hulle agtervolgers in die dieptes gegooi, soos ’n klip in onstuimige water gegooi word.+

  • Psalm 78:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hy het die see verdeel sodat hulle kon deurgaan,

      en hy het die waters soos ’n dam* laat opstaan.+

  • Psalm 136:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hy het die Rooisee in twee* verdeel,+

      want sy lojale liefde duur vir ewig.

  • Jesaja 63:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 die Een wat Moses* met Sy groot mag* gelei het,+

      die Een wat die waters voor hulle verdeel het+

      om vir hom ’n ewige naam te maak,+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel