Rigters 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Op daardie dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam, die volgende lied gesing:+ 2 Samuel 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied vir Jehovah gesing+ op die dag toe Jehovah hom gered het uit die hand van al sy vyande+ en uit Saul se hand.+ Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
22 En Dawid het die woorde van hierdie lied vir Jehovah gesing+ op die dag toe Jehovah hom gered het uit die hand van al sy vyande+ en uit Saul se hand.+
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+