2 Samuel 22:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Jehovah lewe! Mag my Rots+ geloof word! Laat God, die rots van my redding, verheerlik word.+ Jesaja 25:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 O Jehovah, u is my God. Ek verheerlik u, ek prys u naam,want u het wonderlike dinge gedoen+– dinge wat lank gelede besluit is+ –in getrouheid,+ in betroubaarheid.
25 O Jehovah, u is my God. Ek verheerlik u, ek prys u naam,want u het wonderlike dinge gedoen+– dinge wat lank gelede besluit is+ –in getrouheid,+ in betroubaarheid.